* Price may vary from time to time.
* GO = We're not able to fetch the price (please check manually visiting the website).
Reese se dilemma is written by Alma Carstens and published by Penguin Random House South Africa. It's available with International Standard Book Number or ISBN identification 1779875177 (ISBN 10) and 9781779875174 (ISBN 13).
Nadat ’n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teësinnig ’n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt moet as uitvoerende hoof ’n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is ’n rede hoekom maatskappybeleid romantiese verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit die staanspoor verkeerd op. Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie? En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?