* Price may vary from time to time.
* GO = We're not able to fetch the price (please check manually visiting the website).
Druk speel! is written by Leon van Nierop and published by Penguin Random House South Africa. It's available with International Standard Book Number or ISBN identification 1776355547 (ISBN 10) and 9781776355549 (ISBN 13).
Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ’n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto’s van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik.Aspekte soos die volgende word bespreek: * verskillende vorme van films * kamerawerk * redigering * kostuums en grimering * musiek en klank * hoe om resensies te skryf.