* Price may vary from time to time.
* GO = We're not able to fetch the price (please check manually visiting the website).
Nellie en Sion Thwala is written by Claudette Browne Storrar and published by Penguin Random House South Africa. It's available with International Standard Book Number or ISBN identification 1776354079 (ISBN 10) and 9781776354078 (ISBN 13).
’n Pragtige storie oor vriendskap en liefdeOns wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel teword. Een so pragtige en belangrike storie is dié van die vriendskap en liefdetussen kinders en hul oppassers. Hierdie titel is die tweede in die reeks en gaanoor ’n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie. Nelliedeel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring ’n bietjievan haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle kleinseuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur. Hierdie spesifieke storiehandel rondom die konsep van thwala – die Zulu woord vir iets op jou kop dra.Deur ‘n vlak stroom te kruis vir ’n piekniek op die oorkantste oewer, leer Nellie virSion die kuns van thwala. Sion leer dat daar meer as een manier is om jou kop tegebruik as jy gekonfronteer word met ‘n probleem. Hierdie is ’n storie vanonskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.