* Price may vary from time to time.
* GO = We're not able to fetch the price (please check manually visiting the website).
Net soos jy is is written by Magdaleen Walters and published by Penguin Random House South Africa. It's available with International Standard Book Number or ISBN identification 0799348007 (ISBN 10) and 9780799348002 (ISBN 13).
Dikketjies het nie ’n kans nie. Veral nie by Rudolf nie En Marli wil hom so graag hê. Sy begin verwoed draf, sê nee dankie vir alles wat vir haar lekker is, spartel om plankdun te word. ’n Maer, sexy lyfie sal Rudolf se aandag trek. En toe sy maer is, begin Rudolf om haar draai, fluister mooi woordjies in haar oor. En skielik weet sy – dis nie wat sy wil hê nie. Hy’s mal oor haar lyf, maar wat van haar? Neil was reg toe hy haar gewaarsku het – pas op vir Rudolf. As iemand jou liefhet, is dit omdat jy is net soos jy is, mollige lyfie ofte nie.